As die skool wil inskryf op die EK WEET! algemene kennis- en nuusvasvraprogram, gaan na die EK WEET! winkel en kliek op Skryf in om die inskrywingsvorm af te laai. Al die nodige inligting is op die vorm.
As lede van die publiek of tuisskolers wil aansluit by die EK WEET! e-vasvraklub, kontak ons by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .
Vriendelike groete
Dawid en Marina van Lill
Tel.nr.: 021-559 1161
e-posadres: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Faksnr.: 086 273 0075



.jpg)
.jpg)





.jpg)



