I KNOW! - EK WEET!

Knowledge is fun - Kennis is pret

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

SKEDULE

EK WEET! 2012

 

KWARTAAL 1
EK WEET! by die skool EK WEET! by die huis Soort
EK WEET! 01 26 Januarie 2012 27 Januarie 2012 Algemeen
EK WEET! 02 02 Februarie 2012 03 Februarie 2012 Algemeen
EK WEET! 03 09 Februarie 2012 10 Februarie 2012 Hersiening
EK WEET! 04 16 Februarie 2012 17 Februarie 2012 Algemeen
EK WEET! 05 23 Februarie 2012 24 Februarie 2012 Algemeen
EK WEET! 06 01 Maart 2012 02 Maart 2012 Hersiening
EK WEET! 07 08 Maart 2012 09 Maart 2012 Algemeen
EK WEET! 08 15 Maart 2012 16 Maart 2012 Olimpiade
       
KWARTAAL 2      
EK WEET! 09 19 April 2012 20 April 2012  Algemeen
EK WEET! 10 26 April 2012 27 April 2012  Algemeen
EK WEET! 11 03 Mei 2012 04 Mei 2012  Hersiening
EK WEET! 12 10 Mei 2012 11 Mei 2012  Algemeen
EK WEET! 13 17 Mei 2012 18 Mei 2012  Algemeen
EK WEET! 14 24 Mei 2012 25 Mei 2012  Hersiening
EK WEET! 15 31 Mei 2012 01 Junie 2012  Algemeen
EK WEET! 16 07 Junie 2012 08 Junie 2012  Olimpiade
       
KWARTAAL 3      
EK WEET! 17 26 Julie 2012 27 Julie 2012  Algemeen
EK WEET! 18 02 Augustus 2012 03 Augustus 2012  Algemeen
EK WEET! 19 09 Augustus 2012 10 Augustus 2012  Hersiening
EK WEET! 20 16 Augustus 2012 17 Augustus 2012  Algemeen
EK WEET! 21 23 Augustus 2012 24 Augustus 2012  Algemeen
EK WEET! 22 30 Augustus 2012 31 Augustus 2012  Hersiening
EK WEET! 23 06 September 2012 07 September 2012  Algemeen
EK WEET! 24 13 September 2012 14 September 2012  Olimpiade
       
KWARTAAL 4      
EK WEET! 25 11 Oktober 2012 12 Oktober 2012  Algemeen
EK WEET! 26 18 Oktober 2012 19 Oktober 2012  Algemeen
EK WEET! 27 25 Oktober 2012 26 Oktober 2012  Hersiening
EK WEET!28 01 November 2012 02 November 2012  Algemeen
EK WEET! 29 08 November 2012 09 November 2012  Olimpiade
EK WEET! 30 15 November 2012 16 November 2012  
EK WEET! 31 22 November 2012 23 November 2012  

Algemeen = Die gewone weeklikse EK WEET! vasvra
Hersiening = Hersieningsvrae oor die vorige twee weke se EK WEET!
Olimpiade = 'n Vasvra oor die hele kwartaal se EK WEET!
Olimpiade = Die vierde kwartaal se Olimpiade is 'n vasvra oor die hele jaar se EK WEET!
 

 

 

 

Dawid van Lill

 

Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie

         

v.l.n.r. Andomei Smit, Shané la Grange, Larissa Myburgh, Chanél Tweehuysen, Jesse Jooste, Lorraine Dippenaar, Daniélle Smit, Hano du Preez, Alex Laubscher, Wessel Möller, Me Marinda Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Jacklin Enterprises) en Mnr Pieter van Coller

Die wenner van die Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie is Laerskool Skuilkrans in Pretoria. Hulle het die Britannica Junior: Ensiklopedie vir Suidelike Afrika gewen, asook 'n jaar se gratis lidmaatskap van die EK WEET! vasvraprogram. Baie geluk.      

 

                                                                                                                                                                                                   

 South African Education Portal

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

Bestel die boek Die Verhaal van die Volksvertelling in Afrikaans
deur my skoonpa, prof. PW Grobbelaar, by info@iknow.co.za.
Die prys is R295 plus posgeld. (680 bladsye)

 

 

Besoek my Quia-webblad vir nog vasvrae.         

Visit my Quia web page for more quizzes.

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

 

Hoe goed vaar jy in die volgende 10 nuusvrae? Klik hier.

 

Pas die sokkerspan by sy bynaam. Klik hier.


 

 

Samel geld in met EK WEET!

Gebruik die volgende vasvrae as 'n barometer van die stand van algemene kennis in die skool en samel geld in!          

Klik op die volgende skakels en gebruik die EK WEET!-vasvrae om die skerpheid van die algemene kennis- en nuusneuse in die skool te toets. Maak dit 'n ernstige saak en betrek ouers om borg te staan vir hul kind se prestasie.

                

Daar is 30 vrae vir Vlak 1 en 75 vrae vir Vlak 2&3. Gebruik almal of kies die aantal vrae self. Laat die ouers dit borg teen x sent of rand 'n vraag en samel geld in!

(Die antwoorde word in vetgedrukte letters aangedui. Verwyder die funksie voor enige afdrukke gemaak word vir die leerders.)

EK WEET! Vlak 1 (vir graad 1 tot 4)

EK WEET! Vlak 2&3 (vir graad 5 en hoër)

I KNOW! Level 1 (for grades 1 to 4)

I KNOW! Level 2&3 (for grades 5 and higher)

 


Jy benodig die Adobe Reader om van die vasvrae op die webruimte oop te maak. Klik op die skakel as jy dit nie op jou rekenaar het nie. Klik daarna op Download. Dit is gratis!