dawidvanlill.com

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

 

     

 

 

EK WEET! en Dawid het saam met Lapa die Wonderlike Afrika-vasvra aangebied om die hersiene uitgawe van Dawid se boek Wonderlike Afrika by Lapa bekend te stel. Dit is 'n geleentheid waarby 8 skole van die Wes-Kaap deelgeneem het aan 'n vasvra op 2 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum.

Veels geluk aan Laerskool Jan van Riebeeck wat die vasvra gewen het. Laerskool Bellville-Noord was tweede.

 

EK WEET! en Dawid bied ook saam met Lapa die Wonderlike Afrika-kompetisie vir Skole / Amazing Africa Competition for Schools aan. Dit bestaan uit 4 vasvrablokraaie oor Afrika wat enige skool kan gebruik om hul leerders se kennis oor Afrika te toets, en om Wonderlike Afrika- en Amazing Africa-boeke en ander pryse te wen. Die kompetisie begin vanaf 22 Julie. Skole wat graag wil deelneem, kan 'n e-pos stuur na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Skole kan die blokraaie op die webruimte aflaai en deelneem. Dit is in Afrikaans en Engels.

Deelnemers aan die vasvra en kompetisie, en diegene wat sommer net lus is om hul kennis van Afrika te toets, kan gerus die volgende vasvrae speel.

Klik hier en beantwoord 10 vrae oor Afrika.

Klik hier en beantwoord die volgende 10 vrae oor Afrika se hoofstede en die land waarin hul geleë is se ligging. Nogal moeilik.

Oefen waar die lande in Afrika geleë is (in Engels). Klik op  Africa Map.

Oefen die hoofstede van Afrika (in Engels). Klik hier.

Afrika se hoofstede
http://www.quia.com/jg/1974847.html
Afrika se vlae (1)
http://www.quia.com/jg/1974865.html
Afrika se vlae (2)
http://www.quia.com/jg/1974831.html
Afrika se vlae (3)
http://www.quia.com/jg/1974832.html
Afrika se vlae (4)
http://www.quia.com/jg/1974833.html
Afrika se vlae (5)
http://www.quia.com/jg/1974834.html
Afrika se vlae (6)
http://www.quia.com/jg/1974866.html
Afrika se vlae (7)
http://www.quia.com/jg/1974895.html
Het jy geweet? (1)
http://www.quia.com/cz/342056.html
Het jy geweet? (2)
http://www.quia.com/cz/342058.html
Spreekwoorde van Afrika (1)
http://www.quia.com/cz/342104.html
Afrika en nog wat
http://www.quia.com/cb/613152.html
Afrika se geldeenhede

http://www.quia.com/jg/1977935.html

Watter Afrika-land kruip hier weg?
http://www.quia.com/jw/384721.html
Lande met die meeste mense in Afrika
http://www.quia.com/pp/213869.html
Word ryk met jou kennis van Afrika!
http://www.quia.com/rr/645373.html
Pas bymekaar
http://www.quia.com/cm/438335.html

Klik op Tuis vir die Afrikaanse blad.

Skole kan op die volgende skakel klik om die kwartaal se Olimpiade aanlyn op die Quia-webruimte te doen. Onthou die gebruikersnaam, wagwoord en geheime woord wat verskaf is.

EK WEET! 16 Vlak 2&3

Schools can click on the following link to do the term's Olympiad online on the Quia website. Remember your username, password and secret word that were sent to you.

I KNOW! 16 Level 2&3 


Welcome to the new site for the I KNOW! general knowledge, curriculum and news quiz program for schools and everyone at home.

I KNOW! is a weekly general knowledge, curriculum and news quiz program for schools and everyone at home, compiled by Dawid van Lill. It consists of 31 quizzes per level per year. Subscribers receive an e-mail with a link to the latest quiz that is available according to the schedule.

"I KNOW!" are the two words that any teacher would love to hear.

The public can now also have access to the quizzes. Visit the I KNOW! shop for more details. Schools receive the quizzes on Thursday mornings, according to the schedule, and the public has access to the quizzes on Friday afternoons.

Schools that have already bought the program, can get access to the past year's quizzes by registering at Register/Registreer. After approval you will receive a password by e-mail.

 

 We want everyone to be able to say, "I know what is going on in the world around me!"
 
  
 
Family
My family consists of four members – myself, my wife Marina and our two sons, Dawie and Wimpie. Dawie and Wimpie are studying at the University of Stellenbosch. They both study Economics and Political Science. Marina and I have our own business called Think Media.
 
And, yes, I have a lot of books!
 
 
 

 
Profession
I am the author of a few books on Africa as well as quiz and trivia books. Read more about the books at Lapa by clicking on a book cover below.
 
The new edition of Amazing Africa is available!
 
  
        
                                                                           
 
                              
                                                
                 
                 
 
 
               
                                                           

 I was also the editor of the Britannica Junior: Ensiklopedie vir Suidelike Afrika. Click on the set of books below to read more about them.

 

                                                                          
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

eXTReMe Tracker

 

 

Blog

Login for members

Social networks

Twitter Facebook

Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie

         

v.l.n.r. Andomei Smit, Shané la Grange, Larissa Myburgh, Chanél Tweehuysen, Jesse Jooste, Lorraine Dippenaar, Daniélle Smit, Hano du Preez, Alex Laubscher, Wessel Möller, Me Marinda Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Jacklin Enterprises) en Mnr Pieter van Coller

Die wenner van die Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie is Laerskool Skuilkrans in Pretoria. Hulle het die Britannica Junior: Ensiklopedie vir Suidelike Afrika gewen, asook 'n jaar se gratis lidmaatskap van die EK WEET! vasvraprogram. Baie geluk.                                                                                                                                                                                                          

Standard Bank Competition

The winner of the competition was announced. Read more about Omphemetse's choice of name: Karabo. It is a Setswana name meaning 'Answer'.

 

 

South African Education Portal

 



 

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

 

Besoek my Quia-webblad vir nog vasvrae.         

Visit my Quia web page for more quizzes.

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

Hoe goed vaar jy in die volgende 10 nuusvrae? Klik hier.

 

Pas die sokkerspan by sy bynaam. Klik hier.


 

 

Samel geld in met EK WEET!

Gebruik die volgende vasvrae as 'n barometer van die stand van algemene kennis in die skool en samel geld in!          

Klik op die volgende skakels en gebruik die EK WEET!-vasvrae om die skerpheid van die algemene kennis- en nuusneuse in die skool te toets. Maak dit 'n ernstige saak en betrek ouers om borg te staan vir hul kind se prestasie.

                

Daar is 30 vrae vir Vlak 1 en 75 vrae vir Vlak 2&3. Gebruik almal of kies die aantal vrae self. Laat die ouers dit borg teen x sent of rand 'n vraag en samel geld in!

(Die antwoorde word in vetgedrukte letters aangedui. Verwyder die funksie voor enige afdrukke gemaak word vir die leerders.)

EK WEET! Vlak 1 (vir graad 1 tot 4)

EK WEET! Vlak 2&3 (vir graad 5 en hoër)

I KNOW! Level 1 (for grades 1 to 4)

I KNOW! Level 2&3 (for grades 5 and higher)

 


Jy benodig die Adobe Reader om van die vasvrae op die webruimte oop te maak. Klik op die skakel as jy dit nie op jou rekenaar het nie. Klik daarna op Download. Dit is gratis!